Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
GELOFTEDAG SE VULLISVERWYDERING SKUIF NA DINSDAG, 17 DESEMBER
Opsomming : Die normale vullisverwydering wat op Maandae gebeur gaan volgende week uitskuif na Dinsdag toe as gevolg van Geloftedag op Maandag.
Soos u weet, is Maandag waarskynlik die belangrikste kultuurvakansiedag op Orania, aangesien 16 Desember die datum is waarop ons voorouers ān gelofte aan God afgelĆŖ het. Hierdie gelofte het onder andere hul nageslagte (dus insluitend ons OraniĆ«rs van vandag) daartoe verbind om die datum elke jaar as ‘n dankdag, soos ān sabbat, te herdenk.
Die verwydering van nie-herwinbare vullis, wat gewoonlik op Maandae plaasvind, sal dus volgende week uitgeskuif word na Dinsdag, 17 Desember toe.
U is, soos altyd, welkom om in kontak met die dorpsraad te tree oor enige onderwerp, deur van die volgende skakel gebruik te maak:
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…