006/2025

GRONDGEBRUIK AANSOEKE VIR OAB OORWEGING – 20 FEBRUARIE 2026 SPERDATUM

Uitgereik op: 27 January 2026
Beplanning en Grondgebruik

0

GRONDGEBRUIK AANSOEKE VIR OAB OORWEGING – 20 FEBRUARIE 2026 SPERDATUM

006/2026

27 Januarie 2026

Geagte Oraniƫrs,

GRONDGEBRUIK AANSOEKE VIR OAB OORWEGING – 20 FEBRUARIE 2026 SPERDATUM

Opsomming : Enige grondgebruikaansoeke wat grensverskuiwings, konsolidasies of onderverdelings behels, moet asseblief die dorpskantoor bereik voor of op Vrydag, 20 Februarie 2026, om betyds te wees om in Mei deur die OAB se Spesiale Vergadering oorweeg te word.

Neem asseblief kennis daarvan dat die Orania Grondgebruiktribunaal se geskeduleerde vergadering van 25 Februarie 2026, die laaste geleentheid bied vir ingediende aansoeke vir grondgebruik om oorweeg te word, sodat dit in Mei goedgekeur kan word.

Indien die aansoeke grensverskuiwings, konsolidasies en onderverdelingsaansoeke van aandeelblokke behels, sal finale goedkeuring by Orania Aandeleblok (RF) (Edms) Bpk (OAB) se spesiale vergadering wat vir Mei 2025 geskeduleer is, geskied. Grondgebruikaansoeke behels ʼn proses waar dit eers by die Tribunaal oorweeg word en dan na OAB-direksie verwys word vir goedkeuring. Daarna is dit aan ā€˜n 21-dae-openbare deelnameproses onderhewig en dan word dit na die OAB se Spesiale Vergadering vir finale goedkeuring verwys.

Ons versoek dus dat grondgebruikaansoeke die dorpskantoor nie later as 20 Februarie 2026 bereik nie.

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius
Hoof : Beplanning en Grondgebruik

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

119/2026
(Uitgereik op: 4 September, 2026)
Inligting en Skakeling
117/2026
(Uitgereik op: 1 September, 2026)
Korporatiewe Dienste
116/2026
(Uitgereik op: 1 September, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls