124/2025

GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR VIR RESTAURANT EN DRANKLISENSIES

Uitgereik op: 3 July 2025
Beplanning en Grondgebruik

0

GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR VIR RESTAURANT EN DRANKLISENSIES

124/2025

3 Julie 2025

Geagte Oraniƫrs,

GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR VIR RESTAURANT EN DRANKLISENSIES

Opsomming : Daar is drie grondgebruikaansoeke vir restaurant en dranklisensies waarop openbare kommentaar gelewer kan word tussen vandag en 24 Julie 2025.

U word genooi om die volgende aansoeke (met voorlopige voorwaardes) by die Dorpskantoor te besigtig en, waar nodig, kommentaar te lewer:

1. VOORGESTELDE GOEDKEURING VIR ā€˜N TWEEDE KATEGORIE (RESTAURANT) OP AANDEELBLOK N044 IN YSTERKLIPSTRAAT, ORANIA, NOORD-KAAP
Besigheidsnaam: MOS SE PLEK
Tipe Besigheid: KROEG/TAVERNE
Lisensiehouer: HANSIE SLIM
Verantwoordelike persoon(e): MNR A.M. ELS en MNR S.G. WILSON
Adres: YSTERKLIPSTRAAT N044, ORANIA
Aansoek ingedien deur: MNR A.M. ELS

2. VOORGESTELDE GOEDKEURING VIR ā€˜N DRANKLISENSIE VIR ā€˜N KROEG BY OAB GEMEENSKAPSAAL IN STEENBOKSTRAAT, ORANIA, NOORD-KAAP
Rede vir aansoek: SODAT DRANK BEDIEN OF VERKOOP MAG WORD TYDENS GELEENTHEDE WAT VAN TYD-TOT-TYD BY DIE PERSEEL AANGEBIED WORD, SONDER DAT INSTELLINGS WAT VAN DIE FASILITEIT GEBRUIK MAAK TELKENS VIR TYDELIKE DRANKLISENSIES MOET AANSOEK DOEN.
Besigheidsnaam: ORANIA AANDELEBLOK(RF) EDMS. BPK
Tipe Besigheid: MUNISIPAAL
Lisensiehouer: ORANIA AANDELEBLOK(RF) EDMS. BPK
Verantwoordelike persoon(e): MNR J.F. VAN WYK
Adres: STEENBOKSTRAAT, ORANIA
Aansoek ingedien deur: MNR J.F. VAN WYK

3. VOORGESTELDE GOEDKEURING VIR ā€˜N DRANKLISENSIE VIR ā€˜N KROEG BY OAB SPORTSGRONDE IN PÊRELLAAN-OOS, ORANIA, NOORD-KAAP
Rede vir aansoek: SODAT DRANK BEDIEN OF VERKOOP MAG WORD TYDENS GELEENTHEDE WAT VAN TYD-TOT-TYD BY DIE PERSEEL AANGEBIED WORD, SONDER DAT INSTELLINGS WAT VAN DIE FASILITEIT GEBRUIK MAAK TELKENS VIR TYDELIKE DRANKLISENSIES MOET AANSOEK DOEN.
Besigheidsnaam: ORANIA AANDELEBLOK(RF) EDMS. BPK
Tipe Besigheid: MUNISIPAAL
Lisensiehouer: ORANIA AANDELEBLOK(RF) EDMS. BPK
Adres: PÊRELLAAN-OOS, ORANIA
Aansoek ingedien deur: MNR J.F. VAN WYK

*BESIGTIGINGSDATUMS*

Die geskrewe aansoeke kan tydens kantoorure (08:00 tot 16:00) by die dorpskantoor besigtig word tussen Donderdag 3 Julie 2025 en Donderdag 24 Julie 2025 en skriftelike kommentaar moet voor of op Donderdag 24 Julie 2025 by die Dorpskantoor ingedien word.

Navrae kan aan Cobus Pretorius gerig word by die Dorpskantoor.

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius
Hoof : Beplanning en Grondgebruik

U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $ https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

106/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Korporatiewe Dienste
105/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Uitvoerende Hoof
104/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Inligting en Skakeling
103/2026
(Uitgereik op: 20 August, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls