017/2025

HERINNERING AAN SPERDATUM VAN AANSOEKE VIR GRONDGEBRUIK

Uitgereik op: 11 February 2025
Beplanning en Grondgebruik

0

HERINNERING AAN SPERDATUM VAN AANSOEKE VIR GRONDGEBRUIK

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

HERINNERING AAN SPERDATUM VAN AANSOEKE VIR GRONDGEBRUIK

Opsomming : Onthou asb dat enige grondgebruikaansoeke wat grensverskuiwings, konsolidasies of onderverdelings behels, asseblief die dorpskantoor voor of op 24 Februarie 2025 moet bereik, sodat dit betyds is om in Mei deur die OAB se Spesiale Vergadering oorweeg te word.

Soos in Kennisgewing 003/2025 gekommunikeer is, moet belanghebbendes asseblief kennis neem daarvan dat die Orania Grondgebruiktribunaal (voorheen GGBK) se geskeduleerde vergadering van 28 Februarie 2025 die laaste geleentheid bied om aansoeke vir grondgebruik in te dien wat in Mei goedgekeur kan word.

Indien die aansoeke grensverskuiwings, konsolidasies en onderverdelingsaansoeke van aandeelblokke behels, sal finale goedkeuring by Orania Aandeleblok (RF) (Edms) Bpk (OAB) se spesiale vergadering wat vir Mei 2025 geskeduleer is, geskied. Grondgebruikaansoeke behels ʼn proses waar dit eers by die Tribunaal oorweeg word en dan na OAB-direksie verwys word vir goedkeuring. Daarna is dit aan ‘n 21-dae-openbare deelnameproses onderhewig en dan word dit na die OAB se Spesiale Vergadering vir finale goedkeuring verwys.

Ons versoek dus dat grondgebruikaansoeke die dorpskantoor nie later as 24 Februarie 2025 bereik nie.

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur van die volgende skakel gebruik te maak:

https://myorania.co.za/kontak-ons/

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius

Hoof: Beplanning en Grondgebruik

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Markte Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

017/2026
(Uitgereik op: 16 February, 2026)
Ingenieursdiente
016/2026
(Uitgereik op: 16 February, 2026)
Uitvoerende Hoof
015/2026
(Uitgereik op: 13 February, 2026)
Gemeenskapsdienste
014/2026
(Uitgereik op: 10 February, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

19
Feb
Thursday 19 February, 2026
- 19 February, 2026
6:00 pm
20
Feb
Friday 20 February, 2026
- 20 February, 2026
6:00 pm
7
Mar
Saturday 7 March, 2026
- 7 March, 2026
8:00 am
27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…