056/2025

HERINNERING AAN KRAGONDERBREKING OP 27 MAART 2025

Uitgereik op: 26 March 2025
Ingenieursdiente

0

HERINNERING AAN KRAGONDERBREKING OP 27 MAART 2025

26 Maart 2025

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

HERINNERING AAN KRAGONDERBREKING OP 27 MAART 2025

Opsomming : Soos laas week in kennisgewing 047/2025 gekommunikeer is, gaan daar mĆ“re, 27 Maart 2025, ‘n kragonderbreking wees wat groot dele van Orania Oos sal affekteer tussen 07:15 en 16:00.

Hierdie kragonderbreking is nodig sodat die nuwe 22kV kraglyn verbind kan word met die bestaande netwerk.

Die nuwe kraglyn voltooi ’n ringvoer-verbinding tussen die Orasol battery en die sonplaas en is daarom ’n waardevolle rugsteun vir kragvoorsiening indien een van die verbindings probleme ondervind. Dit sal dus lei tot ‘n stelsel wat self meer betroubaar is in onvoorsiene omstandighede as wat die huidige een is.

Aandeelblokke wat geraak sal word is almal in Orania Oos :

• Alle aandeelblokke in die A blok wat grens aan en Oos is van Agaatstraat.

• Alle aandeelblokke in die B blok.

• Rooipoort ontwikkeling,

• Diamantlaan H22, H24, H27, H29 en H137.

• Oewerarea : H41 tot H51 en alle aandeelblokke wat grens aan Visarendtraat asook Boskamp.

• Karoosig : Alle aandeelblokke op onderstaande kaart.

Vriendelike groete,

Andre van Heerden

Hoof : Ingenieursdienste

U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $Ā https://myorania.co.za/kontak-ons/$Ā 

Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $Ā https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$Ā 

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

106/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Korporatiewe Dienste
105/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Uitvoerende Hoof
104/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Inligting en Skakeling
103/2026
(Uitgereik op: 20 August, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls