167/2025

HERINNERING AAN OVR TUSSENVERKIESING OP DONDERDAG 28 AUGUSTUS 2025

Uitgereik op: 27 August 2025
Uitvoerende Hoof

0

HERINNERING AAN OVR TUSSENVERKIESING OP DONDERDAG 28 AUGUSTUS 2025

167/2025

27 Augustus 2025

Geagte Oraniƫrs,

HERINNERING AAN OVR TUSSENVERKIESING OP DONDERDAG 28 AUGUSTUS 2025

Opsomming : Alle geregistreerde kiesers kan mƓre, tussen 08:00 en 20:00 by die Dorpskantoor, stem in die tussenverkiesing om twee vakante posisies in die Orania Verteenwoordigende Raad (OVR) te vul.

Ons wil graag die Orania gemeenskap herinner aan die tussenverkiesing om twee posisies op die OVR te vul, wat mƓre, 28 Augustus, plaasvind. Die stemlokaal is in die Dorpskantoor en is oop tussen 8 uur die oggend en 8 uur die aand.

Tydens die onlangse registrasieweek het etlike honderde nuwe kiesers geregistreer, so ons sien daarna uit dat die meeste OraniĆ«rs ooit hulle insette gaan lewer in die leierskap van ons dorp se strukture. As dit vir ‘n geregistreerde kieser onmoontlik is om fisies by die stembus te stem, kan die verkiesingskomitee gekontak word om te reĆ«l dat ‘n elektroniese stem uitgebring kan word.

Die Orania Verkiesingskomitee kan gekontak word op oraniaverkiesingskomitee@gmail.com of op 082 338 9569.

Vriendelike groete,

Orania Verkiesingskomitee

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

120/2026
(Uitgereik op: 7 September, 2026)
Gemeenskapsdienste
119/2026
(Uitgereik op: 4 September, 2026)
Inligting en Skakeling
117/2026
(Uitgereik op: 1 September, 2026)
Korporatiewe Dienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls