120/2025

HOEK VAN ROBYNLAAN-OOS EN SAFFIERSTRAAT-OOS GAAN HIERDIE WEEK GESLUIT WEES

Uitgereik op: 30 June 2025
Ingenieursdiente

0

HOEK VAN ROBYNLAAN-OOS EN SAFFIERSTRAAT-OOS GAAN HIERDIE WEEK GESLUIT WEES

120/2025

30 Junie 2025

Geagte aandeelhouers en inwoners,

HOEK VAN ROBYNLAAN-OOS EN SAFFIERSTRAAT-OOS GAAN HIERDIE WEEK GESLUIT WEES

Opsomming: Die opgradering van die hoof-pomplyn gaan hierdie week deur die hoek van Robynlaan-Oos en Saffierstraat-Oos, so dit sal meestal nie oop wees vir verkeer nie.

Die afdeling Ingenieursdienste se werk aan Fase 2 van die opgradering van die nuwe pomplyn vanaf die rivier vorder steeds goed en gaan hierdie week deur die pad op die hoek van Robynlaan-Oos en Saffierstraat-Oos. Die pad sal vandag gedeeltelik gesluit wees en van mƓre af heeltemal.

Inwoners word aangeraai om die area te vermy indien moontlik, maar moet asb versigtig wees en let op die konstruksieborde en aangeduide ompaaie indien hulle wel daar naby moet beweeg.

Dankie vir u geduld en samewerking.

Vriendelike groete,

Andre van Heerden
Hoof: Ingenieursdienste

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls