Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
KORREKSIE – BIBLIOTEEK GAAN EERS OP DINSDAG 25 MAART WEER OOPMAAK (SLUIT OP 14 MAART)
Opsomming : Die Orania Biblioteek se gewone bestuurder gaan die week na volgende week (dus vanaf17 tot 24 Maart) nie beskikbaar wees nie, so dit gaan minder as normaalweg oop wees.
Die ure wanneer dit wel oop gaan wees is :
Dinsdag 18 Maart vanaf 10:00 tot 12:00.
Woensdag 19 Maart vanaf 16:00 tot 17:00.
Donderdag 20 Maart vanaf 10:00 tot 12:00.
Vanaf Dinsdag, 25 Maart, word die gewone ure weer hervat.
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak oor enige onderwerp deur die volgende skakel te volg : $ https://myorania.co.za/kontak-ons/$
Indien u dit anoniem wil doen, kan die volgende skakel na ons Anonieme Forum gebruik word : $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$
Vriendelike groete,
Arno Lambrechts
Hoof : Gemeenskapsdienste
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…