203/2025

KRAGONDERBREKING EERSKOMENDE SONDAG

Uitgereik op: 28 October 2025
Ingenieursdiente

0

KRAGONDERBREKING EERSKOMENDE SONDAG

203/2025

28 Oktober 2025

Geagte Oraniërs,

KRAGONDERBREKING EERSKOMENDE SONDAG

In ’n poging om die kleinste moontlike impak op inwoners se besige lewens te hê, het die Dorpsraad besluit om groot opkomende werk aan die elektrisiteitsinfrastruktuur op ’n Sondag te doen, wanneer elektrisiteit oor die algemeen minder belangrik is vir Oraniërs.

Die werk sal basies ’n hele werksdag in beslag neem (tussen 07:00 en 16:00 eerskomende Sondag) en behels die koppeling van ’n nuwe transformator in Ysterklipstraat, asook die herleiding van ’n bestaande kraglyn vanuit ’n aandeelblok.

Aandeelblokke wat grens aan die Rooipad, Oewerarea, Stokkiesdraai, Kantien en gedeeltes van Orania-Wes, se elektriese toevoer sal ook vir ’n kort periode (30 tot 60 minute) aan die begin en einde van bogenoemde werksaamhede onderbreek moet word vir die veilige ontkoppeling en beveiliging van toevoerlyne.

Areas wat heeldag geraak gaan word, is die N-blokke, soos in groen, bruin en blou aangedui op die kaart hieronder.

Die area in Orania-Wes wat heeldag geraak sal word, is die gedeelte in pers aangedui op hierdie volgende kaart.

Vriendelike groete,

Andre van Heerden
Hoof – Ingenieursdienste

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…