Neem asseblief kennis dat Agaatstraat in Orania Oos vandag, tussen 08:00 en 11:00, ’n kragonderbreking sal ondervind om noodsaaklike netwerkonderhoud te verrig.
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur van die volgende skakel gebruik te maak: