183/2025
29 September 2025
Geagte Oraniërs,
KRAGONDERBREKING MÔRE OP ROOIPAD EN IN OEWERAREA
Opsomming : Die afdeling Ingenieursdienste beplan ‘n kragonderbreking môre vir die Oewerarea en Oewerlaan (Rooipad).
Aandeelblokke wat geraak gaan word is:
• H1, H2, H36, H59-H64, H66-H76,
• alle aandeelblokke aangrensend aan Oewerlaan (Rooipad),
• alle aandeelblokke in die Boord ontwikkeling en
• alle aandeelblokke aangrensend aan Diamantlaan, Oos van die Muurbalbaan.
Die kragonderbreking word geskeduleer vir Dinsdag 30 September vanaf 08:00 tot 13:00 en is nodig om n transformator wat beskadig is te vervang.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof – Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…