KRAGONDERBREKING VIR MÔRE, 20 AUGUSTUS 2025, IN MARMERSTRAAT, ORANIA WES
Uitgereik op: 19 August 2025
Ingenieursdiente
0
KRAGONDERBREKING VIR MÔRE, 20 AUGUSTUS 2025, IN MARMERSTRAAT, ORANIA WES
157/2025
19 Augustus 2025
Geagte Oraniërs,
KRAGONDERBREKING VIR MÔRE, 20 AUGUSTUS 2025, IN MARMERSTRAAT, ORANIA WES
Die kragtoevoer in Marmerstraat, Orania Wes, sal môre, Woensdag 20 Augustus, vanaf 08:00 tot 13:00, onderbreek word weens noodsaaklike onderhoud.
Daar is twee ou kragpale wat onstabiel en onveilig blyk te wees, wat dringende vervanging noodsaak.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/