013/2025

MENINGSOPNAME ONDER DIE HELE ORANIA-GEMEENSKAP

Uitgereik op: 4 February 2025
Inligting en Skakeling

0

MENINGSOPNAME ONDER DIE HELE ORANIA-GEMEENSKAP

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

MENINGSOPNAME ONDER DIE HELE ORANIA-GEMEENSKAP

Die doel van die meningsopname is om almal die geleentheid te bied om anoniem hul opinies te lug en insette te lewer oor enige aspek van Orania.

Enigeen met internettoegang, selfs al is dit net op ’n selfoon, kan die opname maklik voltooi deur die onderstaande skakel te volg:

Daar is geen prente of video’s in die opname nie, so dit sal nie veel data gebruik nie.

Hierdie kennisgewing kan aangestuur word na ander persone, wat dan ook die skakel kan gebruik om die opname oop te maak en te voltooi, maar slegs een antwoord per persoon word toegelaat.

Dit is nie verpligtend om alle vrae in die opname te beantwoord nie, maar ons versoek asseblief dat soveel moontlik vrae voltooi word, want hoe meer antwoorde ons ontvang, hoe beter sal die data wees om ingeligte besluite te kan neem.

Dit word verkies dat die opname elektronies voltooi word, maar indien dit glad nie moontlik is nie, kan ’n hardekopie (op papier) by die Dorpskantoor verkry en voor die einde van Februarie ingehandig word.

Afhangend van die hoeveelheid mense wat aan die meningsopname deelneem, kan dit ’n tydjie neem om al die antwoorde te verwerk, maar sodra dit moontlik is, sal die gemeenskap terugvoer ontvang oor die uitslae.

Enige vrae oor hierdie meningsopname kan gestuur word na burger@myorania.co.za.

Vriendelike groete,

Burger Lambrechts

Orania Dorpsraad Kommunikasiebeampte

Filters:

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

042/2026
(Uitgereik op: 9 April, 2026)
Ingenieursdiente
041/2026
(Uitgereik op: 9 April, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
040/2026
(Uitgereik op: 9 April, 2026)
Korporatiewe Dienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…