077/2025
15 April 2025
Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
MOONTLIKHEID VAN KRAGONDERBREKINGS VANMIDDAG TUSSEN 14:00 EN 15:00
Opsomming: Daar kan moontlik tussen 14:00 en 15:00 vanmiddag kragonderbrekings plaasvind, as gevolg van toetse op Orasol se beheerstelsel.
Inwoners sal dalk onthou dat ons in Kennisgewing 016/2025 verduidelik het dat die ontwikkelingsproses van Orasol se pasgemaakte beheerstelsel soms onverwagse kragonderbrekings veroorsaak tydens lewendige toetsing daarvan.
Met hierdie kennisgewing wil ons die gemeenskap waarsku daar daar vanmiddag tussen 14:00 en 15:00 weer sulke toetse gedoen word, so kragonderbrekings kan onverwags voorkom, selfs al word dit nie beplan nie.
Vriendelike groete,
Burger Lambrechts
Inligting en Skakeling
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…