048/2025

‘N STAATSDEPARTEMENT BESOEK ORANIA OP 27 MAART 2025 OM INSPEKSIES OOR MINIMUM LONE TE DOEN

Uitgereik op: 20 March 2025
Uitvoerende Hoof

0

‘N STAATSDEPARTEMENT BESOEK ORANIA OP 27 MAART 2025 OM INSPEKSIES OOR MINIMUM LONE TE DOEN

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

‘N STAATSDEPARTEMENT BESOEK ORANIA OP 27 MAART 2025 OM INSPEKSIES OOR MINIMUM LONE TE DOEN

Opsomming : Die Departement van Indiensneming en Arbeid besoek Orania op 27 Maart 2025 om inspeksies te doen oor minimum lone.

As deel van ’n groter projek wat die hele jurisdiksie van die Petrusburg Arbeidsentrum dek (insluitend dorpe soos Jacobsdal, Koffiefontein, Fauresmith, Jagersfontein en Luckhoff), gaan hierdie Suid-Afrikaanse staatsdepartement die hele dag op 27 Maart in Orania spandeer.

Hierdie projek behels inspeksies by besighede en maatskappye in alle sektore, insluitend landbou, om voldoening aan die volgende wetgewing te ondersoek: Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Die Wet op die Nasionale Minimumloon, Werkloosheidsversekering, Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes, asook alle sektorbepalings.

Die inspekteurs sal deur OVD vergesel word en het die reg om enige besigheid te besoek om ondersoek in te stel na voldoening aan minimumloonwetgewing.

Vriendelike groete,

Gawie Snyman

Orania Dorpsraad – Uitvoerende Hoof

U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $Ā https://myorania.co.za/kontak-ons/$Ā 

Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $Ā https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$Ā 

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

100/2026
(Uitgereik op: 6 August, 2026)
Ingenieursdiente
099/2026
(Uitgereik op: 5 August, 2026)
Ingenieursdiente
097/2026
(Uitgereik op: 28 July, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls