230/2025

OPENBARE GESPREKSGELEENTHEID MET OAB DIREKSIE OP 11 DESEMBER 2025 (WYK – S EN N BLOKKE)

Uitgereik op: 8 December 2025
Uitvoerende Hoof

0

OPENBARE GESPREKSGELEENTHEID MET OAB DIREKSIE OP 11 DESEMBER 2025 (WYK – S EN N BLOKKE)

230/2025

8 Desember 2025

Geagte Oraniërs,

OPENBARE GESPREKSGELEENTHEID MET OAB DIREKSIE OP 11 DESEMBER 2025 (WYK – S EN N BLOKKE)

Opsomming : Daar sal eerskomende Donderdag, 11 Desember, om 17:30 ’n openbare gespreksgeleentheid met die OAB-direksie wees in die BKO Ouditorium.

Die Orania Dorpsraad skep gereeld geleenthede vir die onderskeie wyke van die dorp om persoonlik met die direksie van die Orania Aandeleblok (OAB) te skakel, en die volgende sulke geleentheid vind op 11 Desember 2025 plaas.

Dié gesprekke dien as ’n geleentheid vir die direksie om die gemeenskap se behoeftes aan te hoor en beter te verstaan. Daar word graag persoonlik met inwoners ontmoet, sodat daar direkte kommunikasie tussen die direksie en mede-Oraniërs is, en insette uit die gemeenskap is altyd baie welkom.

Alhoewel alle Oraniërs welkom is, nooi die direksie in die besonder hierdie keer inwoners van die S- en N-aandeelblokke uit na die gespreksgeleentheid tussen 17:30 en ongeveer 19:15 in die BKO Ouditorium.

Ons ontvang u graag daar.

Vriendelik, die uwe

Gawie Snyman
Dorpsbestuurder

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…