162/2024

OPENBARE VOORLEGGING OP 31 OKTOBER OOR VEILIGHEIDSRAAMWERK

Uitgereik op: 29 October 2024
Orania Veiligheidsdienste

0

OPENBARE VOORLEGGING OP 31 OKTOBER OOR VEILIGHEIDSRAAMWERK

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

OPENBARE VOORLEGGING OP 31 OKTOBER OOR VEILIGHEIDSRAAMWERK

Opsomming : Daar sal op 31 Oktober, van 18:00 tot 19:30, in die BKO Auditorium, ’n voorlegging gemaak word oor die veiligheidsraamwerk waarbinne die dorp Orania val.

Orania Veiligheidsdienste (OVD) het onlangs weer ’n volledige veiligheidswaardering van die dorp en omgewing se veiligheid gemaak. Daarop gebaseer is ’n opgedateerde veiligheidsplan opgestel.

Ettiene de Lange, hoof van OVD, sal ’n voorlegging oor hierdie veiligheidswaardering maak, op 31 Oktober, tussen 18:00 en 19:30 in die BKO-auditorium.

Enige belangstellendes is welkom om dit gratis by te woon.

Vriendelike groete,

Ettiene de Lange

Hoof: OVD

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

062/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Orania Veiligheidsdienste
061/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Ingenieursdiente
060/2026
(Uitgereik op: 7 May, 2026)
Ingenieursdiente
059/2026
(Uitgereik op: 6 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…