046/2025

ORANIA SE JAARLIKSE BESIGHEIDSOPNAME BEGIN BINNEKORT

Uitgereik op: 18 March 2025
Beplanning en Grondgebruik

0

ORANIA SE JAARLIKSE BESIGHEIDSOPNAME BEGIN BINNEKORT

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

ORANIA SE JAARLIKSE BESIGHEIDSOPNAME BEGIN BINNEKORT

Opsomming : Die jaarlikse besigheidsopname sal tussen 24 Maart en 11 April gedoen word, so besigheidseienaars sal binnekort daaroor gekontak word.

Dit is vir Orania van groot waarde om akkurate data oor die stand van ons ekonomie en die veranderinge daarin te hê, sodat besigheidseienaars en die dorpsbestuur ingeligte besluite kan neem. Deur sekere tendense te identifiseer, kan die sukses van vorige besluite geëvalueer word en beter besluite vir die toekoms geneem word.

Die jaarlikse besigheidsopname is die doeltreffendste manier om hierdie belangrike data te bekom en almal se samewerking word dus opreg waardeer. Alle besigheidseienaars kan verwag om binnekort oor die opname gekontak te word—eers telefonies en daarna in persoon—sodat hulle terugvoer, op anonieme wyse, ingesluit kan word.

Die vrae in die opname bly grotendeels onveranderd van vorige jare, maar die kategorisering van besighede word hierdie keer met groter sorg hanteer.

Soos altyd, sal die uitslae van hierdie opname later vanjaar as deel van die amptelike sensus gepubliseer word.

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius

Hoof : Beplanning en Grondgebruik

U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $Ā https://myorania.co.za/kontak-ons/$Ā 

Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $Ā https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$Ā 

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

106/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Korporatiewe Dienste
105/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Uitvoerende Hoof
104/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Inligting en Skakeling
103/2026
(Uitgereik op: 20 August, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls