164/2024

ORANIA SENSUS 2023 SE RESULTATE LYK UITSTEKEND

Uitgereik op: 31 October 2024
Beplanning en Grondgebruik

0

ORANIA SENSUS 2023 SE RESULTATE LYK UITSTEKEND

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

ORANIA SENSUS 2023 SE RESULTATE LYK UITSTEKEND

Opsomming : Orania se 2023 sensus uitslae is gepubliseer en toon aan dat die dorp op omtrent alle gebiede in ‘n baie positiewe situasie verkeer.

Die uitslae van die Orania Sensus 2023 is gepubliseer en die syfers toon dat ons in ‘n uitstekende toestand verkeer wat, sover aan ons bekend is, deur geen ander Suid Afrikaanse dorp verbeter kan word nie.

Van die hoogtepunte is die volgende:

Populasie: Groei met 12% tot 2 874 inwoners in 2023.

Lewenskoste: Raak al meer bekostigbaar, want gemiddelde salarisse het met 57% oor die laaste 5 jaar gegroei, terwyl die koste van ’n tipiese voedselmandjie oor dieselfde tydperk slegs met 30.8% gestyg het. In die laaste jaar was Suid-Afrika se voedselprysinflasie meer as dubbel so hoog as Orania s’n (3.8% in Orania teenoor 8.5% in Suid-Afrika).

Werksgeleenthede: Die vooruitsigte lyk baie rooskleurig, aangesien 96.7% van besighede beplan om werknemers se getalle te vermeerder of dieselfde te hou.

Sakevertroue: Lyk baie goed, want 78.6% van besigheidseienaars voel dat hul vooruitsigte goed of uitstekend is, terwyl 19.8% neutraal is en slegs 1.6% negatief.

Eiendomswaarde: Eiendom in Orania bly ‘n goeie belegging, aangesien die waardes van leë “erwe” (aandeelblokke) oor die laaste 5 jaar in die vryemark met 75.9% gegroei het en beboude “erwe” met 62.5%.

Volg gerus hierdie skakel om die volledige sensus af te laai. https://myorania.co.za/Orania-Dorpsraad-Sensus-2024.pdf

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius

Hoof: Beplanning en Grondgebruik

Maps Calender Kategorie Select Filter
Maps Calender Kategorie Select Filter

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…