Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
OVD SE LANDLYN TYDELIK NIE BESKIKBAAR VANAF WOENSDAG, 26 MAART
Opsomming : Vanaf môre, Woensdag 26 Maart, om 06h00, sal Orania Veiligheidsdienste (OVD) se landlyn tot verdere kennisgewing nie beskikbaar wees nie. Hulle kan intussen steeds, soos altyd, op 060 501 7877 gekontak word.
Hierdie afskakeling van die landlyn word genoodsaak deur tegniese IT-werk wat gedoen moet word, maar dit sal geen invloed hê op OVD se daaglikse veiligheidsaktiwiteite om die dorp veilig en geordend te hou nie. Die selfoonnommer (060 501 7877) is 24/7 beskikbaar, en tydens kantoorure is inwoners ook welkom om fisies by die OVD-gebou aan te meld vir enige hulp indien nodig.
Vriendelike groete,
Ettiene de Lange
Hoof : OVD
U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $ https://myorania.co.za/kontak-ons/$
Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…