Opsomming : OVD se landlyn is weer in werking en alle gewone nommers kan gebruik word.
Die probleem met die landlyn van Orania Veiligheidsdienste (OVD) wat gister in kennisgewing 173/2024 gekommunikeer is, is uitgesorteer en alle landlyn en selfoon nommers is weer almal soos normaalweg beskikbaar.