099/2025
20 Mei 2025
PAD SLUIT MÔRE OP HOEK VAN SAFFIERSTRAAT OOS EN DIAMANTLAAN
Opsomming: Die pad op die hoek van Saffierstraat Oos en Diamantlaan (Oom Koos Voëltjie se draai) sal môre, 21 Mei 2025, gesluit wees.
Hierdie pad gaan tydelik gesluit wees as gevolg van uitgrawings vir die nuwe pomplyn, wat tans opgegradeer word.
Inwoners word versoek om asseblief versigtig in die omgewing te beweeg en ag te slaan op konstruksieborde wat die ompaaie sal aandui.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…