069/2026

PLAASBRAAI OP SATERDAG 30 MEI

Uitgereik op: 28 May 2026
Gemeenskapsdienste

0

PLAASBRAAI OP SATERDAG 30 MEI

069/2026
28 Mei 2026
Geagte Oraniërs,
PLAASBRAAI OP SATERDAG 30 MEI
Opsomming : Die jaarlikse Orania Plaasbraai vind Saterdag vanaf 14:00 plaas op die Sportgronde.
Dis weer Orania Karnaval se Plaasbraai – en hierdie jaar kuier ons weer soos net Oraniërs kan!
Saterdag 30 Mei vanaf 14:00 trek ons saam op die sportterrein vir ’n middag vol goeie kos, musiek en lekker geselskap. Daar wag ’n egte plaasatmosfeer met meesterbraaier Otto se bekende bees op die spit, plaaslike musiek en genoeg kuier vir die hele familie.
Orania se “land”simbole (voël, vis, dier, blom en boom), waaroor die gemeenskap onlangs hul opinie gelug het in ‘n meningsopname, word ook amptelik aangekondig.
Bring jou eie eetgerei, slaai, drinkgoed en versnaperinge saam, en kom geniet ’n rustige middag saam met vriende en familie.
Kaartjies: Volwassenes – ф60 Laerskoolkinders – ф40
Kaartjies is beskikbaar by die Orania Poskantoor of aanlyn: https://oraniakarnaval.co.za/product/plaasbraai/
Ons sien jou daar!
Vriendelike groete,
Arno Lambrechts
Karnavalmeester
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

069/2026
(Uitgereik op: 28 May, 2026)
Gemeenskapsdienste
068/2026
(Uitgereik op: 27 May, 2026)
Orania Veiligheidsdienste
067/2026
(Uitgereik op: 26 May, 2026)
Ingenieursdiente
066/2026
(Uitgereik op: 25 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

30
May
Saturday 30 May, 2026
- 30 May, 2026
2:00 pm
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…