Geliewe kennis te neem dat die Orania Poskantoor gesluit sal wees op Vrydag 27 September 2024 vanaf 11:00, as gevolg van die Karnaval. Dit sal vanaf Maandag, 30 September 2024, weer op gewone tye oop wees.
Kaartjies vir Saterdag se toegang tot die Karnaval sal wel op Vrydag 27 September 2024 vanaf 12:00 en Saterdag 28 September 2024 vanaf 08:00 te koop wees by die Dorpsraad se stalletjie by die Sportterrein. Toegang tot die Karnaval is gratis op Vrydag.
Orania groete,
Janneman Roux
Hoof: Korporatiewe Dienste
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…