27 Maart 2025
Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
ROUWATER IN DIAMANTLAAN IS TYDELIK NIE BESKIKBAAR NIE
Opsomming : Die rouwater in Diamantlaan sal vir ‘n gedelte van vandag nie beskikbaar wees nie.
As gevolg van onvoorsiene omstandighede wat onmiddellik hanteer moes word, is die rouwater-toevoer na Diamantlaan vanoggend afgesny. Die herstel daarvan kan ‘n paar uur duur, maar dit behoort binnekort voltooi te wees.
Ons vra omverskoning vir enige ongerief wat hierdeur veroorsaak word.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $ https://myorania.co.za/kontak-ons/$
Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…