032/2025

SANRAL KONTRAKTEURS WERK RONDOM DIE KRUISING VAN DIE R369 MET DIE SERVITUUTPAD VIR DIE VOLGENDE TWEE DAE

Uitgereik op: 3 March 2025
Inligting en Skakeling

0

SANRAL KONTRAKTEURS WERK RONDOM DIE KRUISING VAN DIE R369 MET DIE SERVITUUTPAD VIR DIE VOLGENDE TWEE DAE

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

SANRAL KONTRAKTEURS WERK RONDOM DIE KRUISING VAN DIE R369 MET DIE SERVITUUTPAD VIR DIE VOLGENDE TWEE DAE

Opsomming : Daar sal vanaf vanmiddag, vir ongeveer die volgende twee dae, kontrakteurs van SANRAL wees wat opmetings doen in die omgewing van die R369 se kruising met die Servituutpad.

Soos heelwat Oraniƫrs van bewus is, beplan die South African National Roads Agency Limited (SANRAL) om die R369 in 2026 op te gradeer en is hulle reeds besig met opnames op die pad tussen Hopetown en Vanderkloof.

Vanaf vanmiddag, vir ongeveer die volgende twee dae, word spesifiek die area in ‘n 200 meter radius rondom die R369 kruising met die Servituutpad ondersoek, want hulle gaan moontlik ‘n verkeersirkel daar bou. Hierdie ondersoek behels dat die kontrakteurs ook in die omgewing van die watersuiweringsaanleg en die stoordamme sal rondbeweeg, sowel as in die rigting van BKO en CVO ens.

Orania Veiligheidsdienste (OVD) is bewus van die situasie en sal die kontrakteurs deurentyd per kamera en met gereelde fisiese patrollies in hulle omgewing monitor.

Die kontrakteurs oornag in Hopetown, so behoort nie na-ure steeds in Orania werkagtig te wees nie.

U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $Ā https://myorania.co.za/kontak-ons/$Ā 

Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $Ā https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$Ā 

Vriendelike groete,

Burger Lambrechts

Orania Dorpsraad Kommunikasiebeampte

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

119/2026
(Uitgereik op: 4 September, 2026)
Inligting en Skakeling
117/2026
(Uitgereik op: 1 September, 2026)
Korporatiewe Dienste
116/2026
(Uitgereik op: 1 September, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls