197/2025

SERVITUUTPAD SAL OORNAG GESLUIT WEES TUSSEN 31 OKTOBER EN 1 NOVEMBER

Uitgereik op: 23 October 2025
Orania Veiligheidsdienste

0

SERVITUUTPAD SAL OORNAG GESLUIT WEES TUSSEN 31 OKTOBER EN 1 NOVEMBER

197/2025

23 Oktober 2025

Geagte Oraniërs,

SERVITUUTPAD SAL OORNAG GESLUIT WEES TUSSEN 31 OKTOBER EN 1 NOVEMBER

Opsomming: Die Servituutpad sal vanaf 22:00 op Vrydag, 31 Oktober, tot 04:00 op Saterdag, 1 November, gesluit wees vir die veiligheid van deelnemers aan Orania CVO-skool se fiets- en stapmaraton.

Orania CVO-skool bied op 31 Oktober hul jaarlikse 24-uur fiets- en stapmaraton aan. Tussen 22:00 op Vrydag, 31 Oktober, en 04:00 op Saterdag, 1 November, word die roete — wat gewoonlik net op die skoolgronde is — verleng deur dit langs Wilco verby te laat gaan, rondom die Kruger-monument te neem en dan terug na die skool toe via die ou skougrondhuisie naby die R369.

Die westelike deel van die Servituutpad (en die skuifhek by die R369) sal dus gesluit wees gedurende daardie tyd om die veiligheid van deelnemers te verseker. Orania se hoofkruising sal natuurlik deurgaans beskikbaar wees vir verkeer, so inwoners wat daardeur wil beweeg kan, soos altyd, die beheerkamer bel of van die interkoms by die hekke gebruik maak sodat die hekke vir hulle oopgemaak word.

Vriendelike groete,

Ettiene de Lange
Hoof : OVD

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

023/2026
(Uitgereik op: 6 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
022/2026
(Uitgereik op: 5 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
021/2026
(Uitgereik op: 23 February, 2026)
Uitvoerende Hoof
020/2026
(Uitgereik op: 20 February, 2026)
Outomatisering en Digitalisering

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…