210/2025

“SPOEDWALLE” GAAN GETOETS WORD SODAT INWONERS INSETTE KAN LEWER

Uitgereik op: 12 November 2025
Ingenieursdiente

0

“SPOEDWALLE” GAAN GETOETS WORD SODAT INWONERS INSETTE KAN LEWER

210/2025
12 November 2025
Geagte Oraniƫrs,
“SPOEDWALLE” GAAN GETOETS WORD SODAT INWONERS INSETTE KAN LEWER
Opsomming : ’n Tipe spoedwal gaan hierdie week in Robynlaan gebou word en inwoners word versoek om hul insette oor die effektiwiteit daarvan, asook oor ‘n moontlike naam daarvoor, aan ons deur te stuur.
Ons wil inwoners graag in kennis stel daarvan dat die Dorpsraad hierdie week nuwe ā€œspoedwalleā€ in Robynlaan gaan installeer. Dit is ’n proeflopie en ons sal graag terugvoer oor die effektiwiteit daarvan van die publiek wil ontvang.
Die strukture word geplaas met die idee dat verkeer eerder daaróm as daaróór kan ry, sodat voertuie se spoed steeds verminder, maar sonder die ongemak en lawaai van ’n konvensionele spoedwal. Swaar verkeer (soos vragmotors) sal stadig bo-oor die ā€œspoedwalleā€ kan ry, maar gewone verkeer nie.
As die ā€œspoedwalleā€ effektief is, sal ons dit graag deur die res van die dorp wil gebruik — maar dan sal ons met ’n kreatiewe naam daarvoor vorendag moet kom. Ons vra dus die gemeenskap om asseblief, behalwe vir hul insette oor die effektiwiteit daarvan, ook ’n oulike, beskrywende benaming daarvoor aan ons te stuur. Opmerkings kan na die skakels onder aan hierdie boodskap, of na andre@myorania.co.za gestuur word.
Hier is ‘n skematiese voorstelling van wat beplan word:
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

106/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Korporatiewe Dienste
105/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Uitvoerende Hoof
104/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Inligting en Skakeling
103/2026
(Uitgereik op: 20 August, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls