Opsomming : Tolboslaan in Kleingeluk sal gesluit wees vanaf 30 September vir ongeveer twee weke.
Neem asseblief kennis daarvan dat Tolboslaan in Kleingeluk vandag gesluit word vir die konstruksie van ‘n nuwe stormwaterkanaal. Die konstruksie behoort ongeveer twee weke te duur.
Padgebruikers moet asseblief versigtig wees in die omgewing en let op die konstruksieborde.