025/2026

VAKANTE BETREKKING AS TEGNIESE ASSISTENT IN DIE DORPSRAAD SE INGENIEURSDIENSTE

Uitgereik op: 11 March 2026
Ingenieursdiente

0

VAKANTE BETREKKING AS TEGNIESE ASSISTENT IN DIE DORPSRAAD SE INGENIEURSDIENSTE

025/2026

11 Maart 2026

Geagte Oraniƫrs,

VAKANTE BETREKKING AS TEGNIESE ASSISTENT IN DIE DORPSRAAD SE INGENIEURSDIENSTE

Opsomming : Daar is ‘n pos beskikbaar as tegniese assistent in die afdeling Ingenieursdienste by die Orania Dorpsraad en die aansoeke daarvoor sluit Vrydag, 20 Maart 2026.

Oor die pos

Orania Dorpsraad het ā€˜n tegniese assistent pos beskikbaar.
Tegniese assistente is verantwoordelik vir die volgende:
• Konstruksie van siviele infrastruktuurprojekte.
• Onderhoud en instandhouding van die siviele infrastruktuur.

Vereistes vir ā€˜n suksesvolle aansoeker

Die ideale kandidaat vir bogenoemde pos sal oor die volgende beskik:
• Algemene tegniese vaardighede (ervaring in siviele konstruksie sal voordelig wees)
• Flukse geaardheid
• ā€˜n Bestuurslisensie
• Die vermoĆ« om in spanverband te kan saamwerk
• ā€˜n Sterk verbintenis tot die strewe van Orania en ā€˜n verbintenis tot die beginsels van selfstandigheid, selfwerksaamheid en trotse Afrikanerskap soos in Orania beoefen
• Verblyfreg en moet in Orania woonagtig wees.

Aansoekproses
Aansoeke moet voor of op Vrydag 20 Maart 2026 om 16:30 as ‘n harde kopie by die Orania Dorpskantoor ingedien word, of per e-pos na andre@myorania.co.za gestuur word. Skakel die Dorpskantoor by 053 207 0064 met navrae.

Vriendelike groete,

Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

100/2026
(Uitgereik op: 6 August, 2026)
Ingenieursdiente
099/2026
(Uitgereik op: 5 August, 2026)
Ingenieursdiente
097/2026
(Uitgereik op: 28 July, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls