137/2024

VAKANTE POS AS MOTORWERKTUIGKUNDIGE

Uitgereik op: 24 September 2024
Ingenieursdiente

0

VAKANTE POS AS MOTORWERKTUIGKUNDIGE

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

VAKANTE POS AS MOTORWERKTUIGKUNDIGE – ORANIA DORPSRAAD

Oor die pos :

Die motorwerktuigkundige sal verantwoordelik wees vir die instandhouding en herstel van die Dorpsraad se konstruksievoertuie en vloot, asook algemene herstelwerk.

Vereistes van suksesvolle aansoeker :

Die ideale kandidaat vir bogenoemde pos sal oor die volgende beskik:

• Gekwalifiseerde dieselmotorwerktuigkundige,

• Minstens tien jaar toepaslike ondervinding,

• Ondervinding in die herstelwerk en onderhoud van konstruksievoertuie sal voordelig wees.

• Die vermoë om goeie menseverhoudinge te kan handhaaf,

• Ervaring in die ontwikkeling en bestuur van goeie stelsels,

• Die vermoë om die werkswinkel en gereedskap netjies en georden te kan bestuur,

• ‘n Sterk verbintenis hê tot die strewe van Orania en ‘n verbintenis tot die beginsels van selfstandigheid, selfwerksaamheid en trotse Afrikanerskap soos in Orania beoefen.

Aansoekproses :

Aansoeke moet voor of op Vrydag 18 Oktober 2024 om 16:30 by die Orania Dorpskantoor ingedien word, of na andre@myorania.co.za gestuur word. Skakel Andre van Heerden by 053 207 0064 vir navrae.

Vriendelike groete,

Andre van Heerden

Hoof : Ingenieursdienste

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Markte Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

237/2025
(Uitgereik op: 19 December, 2025)
Korporatiewe Dienste
236/2025
(Uitgereik op: 19 December, 2025)
Ingenieursdiente
235/2025
(Uitgereik op: 18 December, 2025)
Orania Veiligheidsdienste
234/2025
(Uitgereik op: 12 December, 2025)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

23
Jan
Friday 23 January, 2026
- 24 January, 2026
12:00 am
30
Jan
Friday 30 January, 2026
- 31 January, 2026
8:00 am
14
Feb
Saturday 14 February, 2026
- 14 February, 2026
8:00 am
20
Feb
Friday 20 February, 2026
- 20 February, 2026
6:00 pm
7
Mar
Saturday 7 March, 2026
- 7 March, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…