158/2024

VEILIGHEIDSOEFENING DEUR OVD OP 26 OKTOBER 2024

Uitgereik op: 23 October 2024
Orania Veiligheidsdienste

0

VEILIGHEIDSOEFENING DEUR OVD OP 26 OKTOBER 2024

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

VEILIGHEIDSOEFENING DEUR OVD OP 26 OKTOBER 2024

Opsomming : Orania Veiligheidsdienste (OVD) gaan op Saterdag, 26 Oktober 2024 ‘n oefening hou.

Let asseblief daarop dat OVD vroeg eerskomende Saterdag ’n lewendige veiligheidsoefening gaan hou, en inwoners mag moontlik die manne sien of hoor wat besig is om op ’n gesimuleerde noodgeval of noodsituasie te reageer. Die oefening sal na verwagting reeds in die oggend afgehandel wees en behoort nie enige invloed op inwoners se daaglikse aktiwiteite te hĆŖ nie.

Die presiese aard van die fiktiewe noodgeval word nie vooraf aan meeste van die betrokkenes bekend gemaak nie, wat verseker dat hulle oefening kry in die onmiddellike en korrekte reaksie op ’n nuwe situasie. Daarom is dit ook nie moontlik om voor die tyd vir inwoners presies te sĆŖ wat om alles te verwag nie.

Met bogenoemde in gedagte, moet inwoners steeds nie skroom om verdagte persone of aktiwiteite op daardie dag aan te meld nie, want OVD sal, soos altyd, beskikbaar wees om enige ware situasies te hanteer soos nodig.

Vriendelike groete,

Ettiene de Lange

Hoof: Veiligheidsdienste

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

106/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Korporatiewe Dienste
105/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Uitvoerende Hoof
104/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Inligting en Skakeling
103/2026
(Uitgereik op: 20 August, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls