Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
VEILIGHEISDIENSTE MOET TOT VERDERE KENNISGEWING PER SELFOON GEKONTAK WORD
Opsomming : Die landlyn van Orania Veiligheidsdienste (OVD) gaan vanaf 14h00 vandag, tot verdere kennisgewing, nie beskikbaar wees nie, so mense moet intussen die selfoon nommer (060 501 7877) gebruik.
As gevolg van beplande werk aan die elektroniese infrastruktuur in die OVD gebou, sal die normale landlyn vanaf 14h00 vandag, Vrydag 1 November 2024, nie beskikbaar wees nie.
Enige iemand wat die beheerkamer wil kontak, kan steeds so maak deur 060 501 7877 te skakel.
Die werk aan die lyne behoort ongeveer Woensdag, 6 November, afgehandel te wees, maar daar is baie veranderlikes wat die tydlyn kan beïnvloed, so inwoners moet let daarop wanneer ons ‘n kennisgewing uitstuur dat die landlyn weer beskikbaar is.
Alle gewone dienste van OVD is natuurlik steeds onveranderd beskikbaar gedurende hierdie tydperk.
U is, soos altyd oor enige onderwerp, welkom om die Dorpsraad te kontak by $ https://myorania.co.za/kontak-ons/ .$
Vriendelike groete,
Ettiene de Lange
Hoof : OVD
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…