148/2024

VERANDERING IN AFLEWERING VAN KOERIER-PAKKIES

Uitgereik op: 8 October 2024
Algemeen

0

VERANDERING IN AFLEWERING VAN KOERIER-PAKKIES

Opsomming : Pudo masjiene gaan verwyder word en vervang word met Courier Guy “CDP” punte in sekere winkels op Orania, waar geen arbeid deur nie-Afrikaners verrig sal word nie.

Dit is so paar maande gelede onder ‘n Arbeidspaneel se aandag gebring dat die Pudo-masjiene van Courier Guy deur ‘n nie-Afrikaner tegnikus gediens word. Die Arbeidspaneel het die aangeleentheid vervolgens met Courier Guy opgeneem en ‘n gesprek van stapel gestuur om te verneem of hulle ‘n Afrikaner/Oraniër kan aanstel om Orania se masjiene te diens.

Na vele gesprekke heen-en-weer het Courier Guy aangedui dat hulle ongelukkig nie ‘n Afrikaner/Oraniër as tegnikus sal kan aanstel nie, maar dat hulle besig is om sagteware te ontwikkel ten einde vanaf Maart 2025 Courier Guy “CDP” punte by winkels in Orania te implementeer, waar pakkies ontvang en versend kan word sonder dat nie-Afrikaner arbeid ter sprake kom.

Die Arbeidspaneel is baie opgewonde oor hierdie vooruitsigte, aangesien dit die arbeid-kwessie uitskakel en terselfder tyd ook lede van die gemeenskap se bekommernis oor toenemende koeriers in die woongebiede bylê.

Die Arbeidspaneel se ooreenkoms met Courier Guy is dat die Pudo-masjiene voor/op Vrydag, 25 Oktober 2024 verwyder sal word.

Intussen wil ons net weer u aandag vestig op die diens wat mev. Bettie Bezuidenhout (Die Bondeltjie) reeds lewer met die ontvang en versending van pakkies. Ons vertrou u vind bovermelde in orde en moenie huiwer om die kantoor te kontak sou u enige vrae hê nie.

Vriendelik, die uwe

Elred Ferreira

Voorsitter: Arbeidspaneel

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…