037/2025

VERHOOGDE PARAATHEID VIR ORANIA SE VEILIGHEID

Uitgereik op: 7 March 2025
Orania Veiligheidsdienste

0

VERHOOGDE PARAATHEID VIR ORANIA SE VEILIGHEID

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

VERHOOGDE PARAATHEID VIR ORANIA SE VEILIGHEID

Opsomming : Orania Veiligheidsdienste (OVD) en die Weerbaarheidsvereniging neem kennis van internasionale en nasionale toestande en verhoog daarom die paraatheidsvlak vir Orania se veiligheid.

NĆ” die veelbesproke onlangse uitvoerende bevel van President Trump, is Orania die afgelope paar weke weer baie in die nuus en word ons druk op sosiale media bespreek. OVD neem kennis daarvan dat daar ook negatiewe kommentaar en selfs dreigemente teen Orania gemaak word.

Alhoewel OVD dit nie as ‘n dringende gevaar beskou nie en voel dat die dorp se veiligheidstoestand nie onlangs wesenlik verander het nie, is dit steeds belangrik om sulke uitlatings ernstig op te neem.

OVD en die Orania Weerbaarheidsvereniging gaan dus ‘n hoĆ«r paraatheidsvlak handhaaf in die komende weke en wil graag weer die geleentheid bied vir vrywilligers om te help met patrollies. Vrywilligers kan aanmeld by OVD vir meer inligting

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak oor enige onderwerp deur die volgende skakel te volg : $Ā https://myorania.co.za/kontak-ons/$Ā 

Indien u dit anoniem wil doen, kan die volgende skakel na ons Anonieme Forum gebruik word : $Ā https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$Ā 

Vriendelike groete,

Ettiene de Lange

Hoof : OVD

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

119/2026
(Uitgereik op: 4 September, 2026)
Inligting en Skakeling
117/2026
(Uitgereik op: 1 September, 2026)
Korporatiewe Dienste
116/2026
(Uitgereik op: 1 September, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls