Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
VIDEO-BOODSKAP VAN DIE BURGEMEESTER
Opsomming : Orania se burgemeester, Lida Strydom, deel ’n video-boodskap met die gemeenskap en almal word uitgenooi om daarna te kyk.
In hierdie boodskap bespreek Lida Strydom die ontstaan van Orania, die huidige situasie waarin ons onsself bevind en ons visie vir die toekoms.
Klik op die volgende skakel om die video oop te maak. $ https://youtu.be/VU3mA2lCFlw$
Daar is ook ‘n geskrewe weergawe van hierdie boodskap beskikbaar in kennisgewing 040/2025.
U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $ https://myorania.co.za/kontak-ons/$
Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$
Vriendelike groete,
Lida Strydom
Burgemeester
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…