136/2025
24 Julie 2025
Geagte Oraniërs,
VOLKSKOOL JUKSKEIKLUB BIED BINNEKORT OOP GELEENTHEDE AAN
Opsomming : Volkskool Jukskeiklub gaan op 30 Augustus en 20 September jukskei-geleenthede aanbied wat ook deur nie-Oraniërs bygewoon gaan word.
Ons wil die gemeenskap graag inlig dat daar op 30 Augustus ’n jukskei-opedag gehou gaan word by die nuwe jukskeibane op die Sportgronde, en op 20 September ’n junior oefenkamp. Beide hierdie geleenthede sal waarskynlik dagbesoekers van buite Orania insluit wat nie Afrikaners is nie.
Vir meer inligting oor hierdie geleenthede kan Schalk Albertyn van Orania Volkskool se Jukskeiklub gekontak word op 082 907 8380.
Vriendelike groete,
Gawie Snyman
Uitvoerende Hoof
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…