Let asseblief daarop dat herwinbare vullis nie volgende Donderdag, 26 Desember 2024, verwyder gaan word nie, maar eers weer die week daarna op 2 Januarie 2025.
U is, soos altyd, welkom om die Dorpsraad oor enige iets te kontak deur van die skakel hieronder gebruik te maak.