25 Februarie 2025
KENNISGEWING : VULLISVERWYDERING HIERDIE WEEK
Let asseblief daarop dat herwinbare vullis hierdie week nie soos gewoonlik op Donderdag verwyder sal word nie, maar wel op Vrydag.
Hierdie verandering word gemaak omdat Donderdag, 27 Februarie, Majubadag is en dus ‘n vakansiedag in Orania.
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak, deur die volgende skakel te gebruik: $ https://myorania.co.za/kontak-ons/$
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$
Groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…