Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
WATERONDERBREKING IN KLEINGELUK OP 19 SEPTEMBER 2024
Neem asseblief kennis dat daar vandag, 19 September 2024, tussen ongeveer 13:00 en 14:00, geen watervoorsiening in Kleingeluk sal wees nie. Hierdie wateronderbreking word veroorsaak deur onvoorsiene herstelwerk wat gedoen moet word. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat hierdeur veroorsaak word.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…