Die gebied ten Ooste van Driedoringlaan in Kleingeluk sal môre, Donderdag 9 Januarie 2025, tussen 09:00 en 13h00, ‘n wateronderbreking ondervind, sodat noodsaaklike netwerk-koppelings gedoen kan word.
Dit is dus dié helfte van Kleingeluk wat die vêrste van die res van die dorp af geleë is.
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur van die volgende skakel gebruik te maak: