156/2025
19 Augustus 2025
Geagte Oraniërs,
WATERONDERBREKING VIR MÔRE, 20 AUGUSTUS 2025, IN ALLE S- EN N-AANDEELBLOKKE
Die toevoer van rou- en suiwerwater sal môre, Woensdag 20 Augustus 2025, vanaf 09:00 tot 13:00, onderbreek word vir al die S- en N-aandeelblokke.
Die onderbreking is nodig vir die herleiding van bestaande dienste deur die Servituutpad.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…