097/2025

WEES BEDAG OP ‘N SLENTER RONDOM GOUD EN SILWER

Uitgereik op: 16 May 2025
Orania Veiligheidsdienste

0

WEES BEDAG OP ‘N SLENTER RONDOM GOUD EN SILWER

097/2025

16 Mei 2025

WEES BEDAG OP ‘N SLENTER RONDOM GOUD EN SILWER

Opsomming: Sommige Oraniërs is uitgevang in ’n slenter met die aankoop van goud- en silwermunte. Wees asseblief op u hoede.

’n Suid-Afrikaanse persoon genaamd Paul Blundell Gibson, wat in edelmetale handel dryf in die naam van maatskappye soos Centaurus Trading, MetalNexus, Topgrades, Goudwoud, SA Silver en SA Gold, word ondersoek vir veelvuldige transaksies waarin kopers (insluitend party Oraniërs) geld oorbetaal het, maar uiteindelik geen metaal ontvang het nie. Paul Gibson is wel reeds in die moeilikheid met die gereg, maar die gevaar bestaan dat hy steeds met hierdie aktiwiteite voortgaan, of dat hy medewerkers het wat dit namens hom doen.

Oraniërs word dus sterk aangeraai om baie versigtig te wees wanneer hulle goud of silwer aanlyn aankoop. Een manier om die risiko te beperk, is om slegs besigheid te doen met maatskappye wat op die SA Munt se lys van geregistreerde handelaars verskyn. Die lys is beskikbaar by die volgende skakel: $ https://www.samint.co.za/collectable-coins/authorised-dealers/$

Indien enige inwoners inligting het oor die verdagte persoon of oor transaksies waarin hy betrokke was, kan dit aan Orania Veiligheidsdienste (OVD) verskaf word. Die inligting sal dan aan die amptelike ondersoekers van die sake teen hom deurgegee word.

Vriendelike groete,

Ettiene de Lange
Hoof : OVD

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

017/2026
(Uitgereik op: 16 February, 2026)
Ingenieursdiente
016/2026
(Uitgereik op: 16 February, 2026)
Uitvoerende Hoof
015/2026
(Uitgereik op: 13 February, 2026)
Gemeenskapsdienste
014/2026
(Uitgereik op: 10 February, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

19
Feb
Thursday 19 February, 2026
- 19 February, 2026
6:00 pm
20
Feb
Friday 20 February, 2026
- 20 February, 2026
6:00 pm
7
Mar
Saturday 7 March, 2026
- 7 March, 2026
8:00 am
27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…