Koerania en dr Chris Vorster bied aan: Toneelwerkswinkel
Vind uit wat die werklike rol van ‘n regisseur is en hoe om die rol te vervul.
Is jy akteur of aktrise wat variasie in jou toneelspel wil ontdek?
Wil jy jou eie EIE toneelstuk skryf?
Kom ontdek, ontwikkel en skerp jou gawe op!
VRYDAG
1 November 2024
13:00 – 18:00 Regie
18:30 – 20:30 Vrae oor film- en televisiewerk
SATERDAG
2 November 2024
09:00 – 13:00 Toneelspel
14:00 – 18:00 Skryfkuns
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…