Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
KRAGONDERBREKING VIR SEKERE ERWE OP 25 OKTOBER
Opsomming : Erwe wat grens aan Oniks-, Sardoniks- en Opaalstrate, sowel as die dorpswembad, sal nie elektrisiteit hê tussen 08:00 en 14:00 op Vrydag, 25 Oktober nie.
Alle aandeelblokke wat grens aan Opaal-, Oniks- en Sardoniksstrate, asook die dorpswembad, sal môre (Vrydag, 25 Oktober 2024) ‘n kragonderbreking ondervind tussen 08:00 en 14:00. Hierdie onderbreking is vir noodsaaklike beplande herstelwerk aan die netwerkinfrastruktuur.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat dit mag veroorsaak.
U is, soos altyd, welkom om kommentaar aan die Dorpsraad te lewer oor enige onderwerp, deur die volgende skakel te gebruik: https://myorania.co.za/kontak-ons/.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…