044/2026
15 April 2026
Geagte Oraniërs,
ONDERBREKING VAN WATERTOEVOER IN MEESTE S- EN N-BLOKKE EERSKOMENDE VRYDAG
Let asseblief daarop dat daar eerskomende Vrydag, 17 April, vanaf 09:00 tot 12:00 ’n wateronderbreking (beide rou- en suiwerwater) sal wees. Dit raak die hele Karoosig-ontwikkeling (weerskante van Soetdoringstraat) in die S-blok, asook alle N-blokke oos van Olienhoutrylaan. Die onderbreking is nodig om noodsaaklike onderhoud te doen.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat hierdeur veroorsaak mag word.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…