Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
RESERWEBANK BESOEK OSK OP 14 NOVEMBER 2024
Opsomming : Verteenwoordigers van die SA Reserwebank gaan môre, 14 November 2024, ‘n besoek by OSK aflê.
Ons wil graag alle inwoners inlig dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank ‘n groep verteenwoordigers stuur wat môre die grootste gedeelte van die dag by OSK gaan deurbring.
Hierdie besoek is deel van standaard praktyke en word van tyd tot tyd herhaal, wat aandui dat Orania se bank goeie verhoudinge handhaaf en met reg as die beste gemeenskapsbank in die land beskou word.
U is, soos altyd oor enige onderwerp, welkom om die dorpsraad te kontak deur die volgende skakel.
Vriendelike groete,
Ettiene de Lange
Hoof: OVD
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…