Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
KRAGONDERBREKING VANDAG IN NYWERHEIDSGEBIED
Let asseblief daarop dat daar vandag, tussen 12h00 en 14h00, ‘n kragonderbreking in gedeeltes van die nywerheidsgebied gaan wees, sodat noodsaaklike herstelwerk en koppelings gedoen kan word.
Die aandeelblokke wat geraak gaan word is N3, N4, N5, N24, N25 en S17.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat hierdeur veroorsaak word, veral in lig van die kort kennisgewing.
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: $ https://myorania.co.za/kontak-ons/$
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$
Vriendelike groete,
Andre Van Heerden
Hoof – Ingenieursdienste
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…