092/2025
6 Mei 2025
UITNODIGING NA “TEE MET DIE BURGEMEESTER”
Opsomming: Die Burgemeester gaan voortaan elke maand saam met vyf gelukkige Oraniërs kuier oor ‘n koppie tee of koffie. Maak teen 8 Mei seker u naam is deel van die trekking!

Vriendelike groete,
Burger Lambrechts
Orania Dorpsraad – Kommunikasiebeampte
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…