134/2025
21 Julie 2025
Geagte Oraniërs,
OEWERLAAN SAL VIR ‘N TYDPERK GEDEELTELIK GESLUIT WEES
Opsomming : Die Rooipad (Oewerlaan) sal vanaf môre vir ’n tydperk gesluit wees vir die konstruksie van ’n stormwaterdrif.
Inwoners moet asseblief daarop let dat ’n gedeelte van Oewerlaan (Rooipad) vanaf môre, Dinsdag 22 Julie, naby die Sonplaas gesluit sal wees vir die konstruksie van ’n stormwaterdrif.
Indien inwoners gedurende hierdie tydperk tot by die oewer wil ry, moet hulle asseblief gebruik maak van Diamantlaan-Oos. Let ook asseblief op konstruksieborde wat die toepaslike ompaaie sal aandui.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…